Fotostories

Subtitle:
Van tegniek tot bladsy
Author:
Retha van der Walt
Format:
Softcover

Now:R157.95
eBucks:eB1580

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Fotostories

Short description

Fotoplakguru Retha van der Walt, samesteller van die TV-program Fotostories op KykNet, demonstreer die top 12 fotoplakwerktegnieke – almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto's.

Long description

Fotoplakguru Retha van der Walt, samesteller van die TV-program Fotostories op KykNet, demonstreer die top 12 fotoplakwerktegnieke – almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto's. Elke tegniek word gevolg deur 'n verskeidenheid treffende voorbeelde van die gebruik daarvan in bladuitlegte geskep deur beide Retha en 'n indrukwekkende versameling plaaslike en internasionale medewerkers wat die room van die fotoplakkerswereld verteenwoordig. Van die tegnieke wat beskryf word, sluit kreatiewe matwerk, weefwerk, veroudering en mini-albums in en elkeen is vergesel van 'n volledige lys van benodigdhede. Gedetailleerde beskrywings en duidelike volbladfoto's van elke uitleg bied vir die leser 'n inspirasiefees vol bykomende inligting en idees. 'n Kort, maar insiggewende inleiding fokus op die hoofelemente van fotoplakwerk en sorg dat die fotoplakker sukses sal kan smaak met slim ontwerp-, fotografie-, joernaal- en gereedskapwenke. Meer as 300 foto's maak van hierdie titel 'n visuele viering van fotoplakwerk en onmisbare toevoeging tot enige fotoplakkersboekrak!

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781920268459
Length:
193mm
Width:
250mm
Weight:
460g
Pages:
144

Other products to consider

Kick It Up!: Adding Spice to Your Scrapbook Layouts
Kick It Up!: Adding Spice to Your Scrapbook Layouts

Author:
Angelia Wigginton; Greta Hammond
Now R203.95
(eB 2040)
Quilt a Gift: 25 Heart-Felt Projects from Quick to Intricate
Quilt a Gift: 25 Heart-Felt Projects from Quick to Intricate

Author:
Barri Sue Gaudet
Now R203.95
(eB 2040)
Artful Polymer Clay: Techniques for Stylish Jewelry and Decor
Artful Polymer Clay: Techniques for Stylish Jewelry and Decor

Author:
Gail Ritchey
Now R184.95
(eB 1850)
Mosaic Renaissance: Reviving Classic Tile Art with Millefiori
Mosaic Renaissance: Reviving Classic Tile Art with Millefiori

Author:
Laurel Skye
Now R220.95
(eB 2210)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Fotostories

Fotostories

Now:R157.95
eBucks:eB1580
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project