Foto/sakgids tot soogdiere van Suider/Afrika

Author:
Burger Cillie
Format:
Softcover

Now:R85.95
eBucks:eB860

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Foto/sakgids tot soogdiere van Suider/Afrika

Short description

Byderhand, kompak en volledig: 'n onontbeerlike metgesel vir elke stapper, jagter en toeris. Hierdie gids is klein genoeg om in ‘n hempsak te pas, maar bevat tog volledige besonderhede oor 'n hele 87 soogdierspesies, van die groot katte tot klein nagapies.

Long description

Byderhand, kompak en volledig: 'n onontbeerlike metgesel vir elke stapper, jagter en toeris. Hierdie gids is klein genoeg om in ‘n hempsak te pas, maar bevat tog volledige besonderhede oor 'n hele 87 soogdierspesies, van die groot katte tot klein nagapies. Elke bespreking word vergesel van duidelike volkleurfoto's en 'n omvattende beskrywing van die spesie. Besonderhede van die spesies waarmee elk verwar kan word, en die verskille, word ook verstrek. Om uitkenning te vergemaklik verskyn akkurate sketse van die dier se spoor by elke bespreking, en is daar 'n afsonderlike fotografiese afdeling oor dieremis. Volkleurkaarte verskaf belangrike inligting oor verspreiding asook enige subspesies wat in daardie streek mag voorkom. Habitatsleutels verskaf inligting oor diere soos voorkeurhabitat. Die jongste minimum en maksimum standaarde vir trofeejagters, soos gestel deur die jagorganisasies Safari Club International en Rowland Ward, is waar toepaslik ook ingesluit.

Product details

Publisher:
Sunbird Publishers (Pty) Ltd
ISBN:
9781919938783
Publication date:
March 2008
Length:
180mm
Width:
105mm
Edition:
4th ed
Pages:
128

More buying options

View all 1 new from R85.00
Queries
R85.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Mustbuy.co.za  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Ships within 5 to 7 working days
0

    1     

Other products to consider

Wildlife and warfare: The life of James Stevenson-Hamilton
Wildlife and warfare: The life of James Stevenson-Hamilton

Author:
Jane Carruthers
Now R275.95
(eB 2760)
How on earth?
How on earth?

Author:
Terence McCarthy
Now R180.95
(eB 1810)
More bird calls for beginners
More bird calls for beginners

Author:
Doug Newman
Now R81.95
(eB 820)
Volledige fotografiese gids: Voels van Suider-Afrika
Volledige fotografiese gids: Voels van Suider-Afrika

Author:
Ian Sinclair; Peter Ryan
Now R270.95
(eB 2710)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Foto/sakgids tot soogdiere van Suider/Afrika

Foto/sakgids tot soogdiere van Suider/Afrika

Now:R85.95
eBucks:eB860
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project