Short description
Die eerste van twee omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die gedaantes en geraamtes-reeks. Teks is ten volle hersien en lesers behoort van nuuts af aan die drie vriende, Wikus, Karel en Giepie se spookavonture te geniet.