Gee my vlerke

Subtitle:
Luisterwoorde om jou as vrou te inspireer
Author:
Liesel Krause-Wiid
Format:
CD-ROM

Out of stock

South Africa


No image Out of stock

Short description

Wil jy die lewe geniet en elke dag met oorgawe leef? Elke vrou kom soms tot stilstand en besef dat sy balans in haar lewe moet bring te midde van al die eise wat aan haar gestel word. Hierdie skrywer het die kuns van balans in haar besige lewe bemeester.

Long description

Wil jy die lewe geniet en elke dag met oorgawe leef? Elke vrou kom soms tot stilstand en besef dat sy balans in haar lewe moet bring te midde van al die eise wat aan haar gestel word. Hierdie skrywer het die kuns van balans in haar besige lewe bemeester. Met hierdie oudioboek vertel sy eerlik uit haar eie lewe, gee praktiese raad en deel waarhede uit God se Woord sodat jy kan uitstyg bo die harwar van jou besige dag. Gee my vlerke se 12 temas sal jou weer bewus maak van God se plan vir jou lewe. Al wat jy hoef te doen, is om hierdie CD te luister terwyl jy in jou motor ry of op die rekenaar besig is en jou oop te stel vir God. Hy wil jou graag deur hierdie oudioboek ontmoet!

Product details

Publisher:
Carpe Diem Boeke
ISBN:
9781920156954
Publication date:
September 2007

Other products to consider

The Five People You Meet in Heaven
The Five People You Meet in Heaven

Author:
Mitch Albom
Now R131.95
(eB 1320)
Jou lig vir die wereld: Deur dieper geloof na lewensvreugde
Jou lig vir die wereld: Deur dieper geloof na lewensvreugde

Author:
Nina Smit
Now R99.95
(eB 1000)
Gabriel Allon Novels (Audio): Moscow Rules
Gabriel Allon Novels (Audio): Moscow Rules

Author:
Daniel Silva
Now R324.95
(eB 3250)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project