Short description
Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar enigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambie op te eis - en daarop te boer vir oorlewing.