Geesteswereld

Subtitle:
Perspektief op die onsienlike wêreld rondom ons
Author:
Isak Burger
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R99.95
eBucks:eB1000

South Africa

Delivery time:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Geesteswereld

Short description

Isak Burger lê ’n wêreld bloot buite die grens van die mens se sintuiglike veld van waarneming: die geesteswêreld in ’n ander dimensie as dié waarin ons dinge beleef. Hy werp lig op engele en hulle rol in ons lewe, Satan en sy demone se mag in die wêreld en die gelowige se rol in die geesteswêreld. Hierdie boek sal lesers se oë oopmaak vir die onsienlike wêreld rondom ons. ’n DVD oor kontak met afgestorwenes is by die boek ingesluit.

Long description

In hierdie openbarende boek wys Isak Burger lesers daarop dat die geesteswêreld nie geografies bepaal kan word nie. Dis nie ’n wêreld op ’n ander plek nie, maar in ’n ander dimensie wat vlak buite die grense van die mens se sintuiglike veld van waarneming lê. Hy werp lig op sake soos die realiteit van die geesteswêreld en dat God ook die Skepper daarvan is. Hy wei ’n hele afdeling aan engele en die rol wat hulle in ons lewe speel. Hy kyk ook na die onderwerp van Satan en sy demone en die mag wat hulle in die wêreld het. En laastens fokus hy op die gelowige en die geesteswêreld, ’n oorlogsterrein én lewensarena. Isak Burger wys gelowiges daarop dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die geesteswêreld en wat daarin gebeur. Met die lees hiervan sal lesers weet: die geesteswêreld is ’n realiteit.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781770002241
Publication date:
May 2006
Length:
210mm
Width:
148mm
Edition:
New title
Pages:
164

Other products to consider

A Man After God's Heart: When a Father's Spirit Soars
A Man After God's Heart: When a Father's Spirit Soars

Author:
Integrity; Integrity House; THOMAS NELSON
Now R139.95
(eB 1400)
The Apostolic Ministry
The Apostolic Ministry

Author:
Rick Joyner
Now R144.95
(eB 1450)
Lewe anderkant die dood?
Lewe anderkant die dood?

Author:
Ernst M. Conradie
Now R90.95
(eB 910)
Waar staan dit in die bybel?
Waar staan dit in die bybel?

Author:
Ken Anderson
Now R171.95
(eB 1720)

Buy this product

Geesteswereld

Geesteswereld

Now:R99.95
eBucks:eB1000
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project