Short description
Angus Buchan is en taai en reguit Suid-Afrikaanse boer van Skotse herkoms wie se teer maar onversetlike geloof hom gedra het deur droogtes finasiele krisse en familietragedie.
Long description
Angus Buchan is ?n taai en reguit Suid-Afrikaanse boer van Skotse herkoms wie se teer maar onversetlike geloof hom gedra het deur droogtes finasiele krisse en familietragedie. Nada hy deur God geroep is om die Woord te verkondig het hy gevind dat die Heilige Gees deur hom werk en ongelooflike wonderwerke van voorsiening, genesing en lewensverandering laat plaasvind.