Sign in or Register as a new customer
Checkout
Out of stock
South Africa
Talle mense se lewe en denke word geraak deur die wetenskap en tegnologie sowel as die Christelike godsdiens. Hierdie boek wil die polarisasie verlig wat kan ontstaan tussen ’n eerlike wetenskaplike benadering en ’n Bybelgefundeerde geloof. Dit stel die Christen in staat om oordele te vel op die terrein van die wetenskap en geloof wat gebaseer is op insig eerder as onkunde en vooroordeel.
MENINGS EN RESENSIES
GELOOF VERSUS WETENSKAP?
Perspektiewe op die versoenbaarheid van die Bybel en die bevindings van die natuurwetenskap
Louw Alberts
Tans geen resensies beskikbaar nie
Geloof versus wetenskap