Geloof

Subtitle:
Wanneer jy twyfel
Publisher:
Carpe Diem Boeke
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Geloof Out of stock

Short description

Verander iemand se lewe met net een woord op 'n slag! Hierdie reeks is gemaak om iemand spesiaals in jou lewe op te kikker, te bemoedig en emosioneel te versterk.

Long description

Verander iemand se lewe met net een woord op 'n slag! Hierdie reeks is gemaak om iemand spesiaals in jou lewe op te kikker, te bemoedig en emosioneel te versterk. Die titels sluit in - Blydskap – wanneer jy swaar kry, Dankbaar – wanneer die lewe druk, Oorvloed – wanneer jy behoefte het aan meer, Troos - wanneer jy dit nodig het, Vrede - wanneer jy gespanne is, Geloof - wanneer jy twyfel, Hoop – wanneer jy moedeloos is, Inspirasie - wanneer jy woema nodig het, Wysheid - wanneer jy vrae het, Krag - wanneer jy swak is, Liefde – wanneer jy omgee nodig het en Seen – wanneer jy seer het. Die doel van die boekies is om iemand daarmee te bederf in die plek van ‘n kaartjie – iets oorspronkliks en spesiaal.

Product details

ISBN:
9781920044763
Publication date:
April 2006
Length:
148mm
Width:
148mm
Edition:
New title
Pages:
32

Other products to consider

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project