Short description
Claudette Minnaar se pa, wat 'n kaptein in die polisie was, moet eersdaags voor die Waarheidskommissie verskyn. Die Minnaars se tuinier, John-John Mgwegwe, het twaalf jaar gelede verdwyn, en nou beweer Minnaar se oudkollegas dat hy teenoor hulle erken he