Gesprekke na Baba

Subtitle:
Wat nuwe ouers nodig het om vir mekaar te se
Author:
Alison Osborne
Format:
Softcover

Now:R126.95
eBucks:eB1270

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Gesprekke na Baba

Short description

Hierdie titel is uniek omdat dit fokus op 'n goeie verhouding tussen nuwe ouers eerder as op die baba of ouerskap as sodanig – dit gaan oor hoe om 'n gelukkige ouerpaar te wees. Het jul verhouding verander sedert die geboorte van jul baba?

Long description

Hierdie titel is uniek omdat dit fokus op 'n goeie verhouding tussen nuwe ouers eerder as op die baba of ouerskap as sodanig – dit gaan oor hoe om 'n gelukkige ouerpaar te wees. Het jul verhouding verander sedert die geboorte van jul baba? Praat julle nog met mekaar en bring tyd as paartjie deur? Dink jy jou maat verstaan hoe jou lewe nou verloop? Het julle minder gereeld seks? Die meeste ouerpare ervaar verhoudingsprobleme na die aankoms van 'n nuwe baba. Die chaos en uitputting en die veranderinge in albei se lewens lei dikwels daartoe dat hulle nie meer doeltreffend kommunikeer nie. So vind gesprekke oor verantwoordelikhede, die deel van die werklas wat die nuwe baba meebring, wat naweke moet gebeur en wie se werk dit is om kos te kook en die huis aan die kant te maak, dikwels nooit eers plaas nie. En wanneer dit wel gebeur, bring dit spanning eerder as oplossings mee. Te veel van ons val terug op verwagtinge oor wat ons maat behoort te doen en voorsien, wat gegrond is op uitgediende stereotipes, en leef jare lank ongelukkig hiermee saam. Lees hier hoe ander ouerpare na die geboorte van hul baba voel. Leer hoe jy gelykheid, begrip en vervulling in jou verhouding kan skep. Met behulp van die Wat ons kan doen - seksies kan julle jul eie soort gesin vorm – een wat by julle albei pas en 'n gelukkige, koesterende omgewing vir julle kinders bied. Om 'n sterk en standvastige vennootskap te bou, is die grootste uitdaging wat nuwe ouers vandag in die gesig staar. Gesprekke na baba help jou om hierdie uitdaging die hoof te bied en die beste pad vorentoe te vind.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992839
Publication date:
January 2008
Length:
245mm
Width:
170mm
Weight:
290g
Pages:
160

Other products to consider

Stimuleer jou kind met begrip
Stimuleer jou kind met begrip

Author:
Marga Grey
Now R130.95
(eB 1310)
Die seen
Die seen

Author:
Gary Smalley; John Trent
Now R135.95
(eB 1360)
Bringing Up Boys
Bringing Up Boys

Author:
James C. Dobson
Now R161.95
(eB 1620)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Gesprekke na Baba

Gesprekke na Baba

Now:R126.95
eBucks:eB1270
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project