Gesprekke Oor Ingrid Jonker

'n Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur 'n sielkundige. more
Author:
L.M. van der Merwe
Format:
Softcover
Edition:
Uitg

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R140.00
eBucks:
eB1 400
Discovery Miles:
1 400
  • Pintrest

Short description

'n Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur 'n sielkundige.

Long description

'n Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur 'n sielkundige. 'n Nuwe boek oor die immer gewilde Ingrid Jonker. Gesprekke oor Ingrid Jonker bevat persoonlike herinneringe van Ingrid se suster Anna, haar psigiater en vriende soos Jan Rabie en Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Berta Smit, Uys Krige en Andre P. Brink. Gesprekke wat dertig jaar gelede deur dr. L.M. van der Merwe, kliniese sielkundige, op band opgeneem is, is deur Petrovna Metelerkamp in boekvorm verwerk. Dit werp 'n nuwe lig op die lewe en tragiese sterwe van die jong Ingrid Jonker.

Product details

Imprint:
Hemel & see
Publisher:
Hemel & see
ISBN:
9780620371599
Publication date:
October 2006
Weight:
380g
Edition:
Uitg
Pages:
256
Audience:
General
Pages:
256

Customer reviews & ratings