Gids tot grasse van Suider-Afrika

Subtitle:
(1ST - 2002)
Author:
Frits van Oudtshoorn
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Gids tot grasse van Suider-Afrika Out of stock

Short description

Grasse is die belangrikste plant familie op aarde. Hulle is die eerste plante wat deur mense vir kos aangeplant is en is vandag nog die belangrikste (mielies, koring, rys, suikerrriet, ens). Gras speel ook ‘n onmisbare ekologiese rol in terme van kos vir diere en beskerming van die grond teen erosie.

Long description

Grasse is die belangrikste plant familie op aarde. Hulle is die eerste plante wat deur mense vir kos aangeplant is en is vandag nog die belangrikste (mielies, koring, rys, suikerrriet, ens). Gras speel ook ‘n onmisbare ekologiese rol in terme van kos vir diere en beskerming van die grond teen erosie. Hierdie is die enigste volkleur identifikasie gids tot die algemene grasse in Suider-Afrika en sluit onder andere die volgende in: • Beskrywings en illustrasies van die 300 belangrikste grasse in Suider-Afrika. • ’n Maklik bruikbare identifikasie sleutel. • Meer as 800 uitstekende kleurfotos. • Dertien kort en volledig geïllustreerde inleidende hoofstukke oor algemene gras inligting soos, wat is gras?, gras en beweiding, aangeplante weiding, ens. • ’n Reeks simbole wat die leser in staat stel om in een oogopslag sekere inligting oor ‘n gras te bekom. • ’n Vasvra afdeling om jou kennis te toets. Hierdie boek is ’n moet vir enige iemand wat in die natuur belangstel.

Product details

Publisher:
Briza
ISBN:
9781875093076
Publication date:
October 1999
Length:
240mm
Width:
170mm
Thickness:
18mm
Weight:
900g
Edition:
1ST - 2002
Pages:
288
First published:
2004

Other products to consider

Sasol eerste veldgids tot spore in die veld in Suider-Afrika
Sasol eerste veldgids tot spore in die veld in Suider-Afrika

Author:
Louis Liebenberg
Now R45.95
(eB 460)
Fotogids tot Bome van Suider-Afrika
Fotogids tot Bome van Suider-Afrika

Author:
Ben-Erik Van Wyk; Braam Van Wyk; Piet van Wyk
Now R222.95
(eB 2230)
Eietydse tuine
Eietydse tuine

Author:
Louise van Rooyen; Suzette Stephenson
Now R157.95
(eB 1580)
Medicinal plants of Southern Africa
Medicinal plants of Southern Africa

Author:
Ben-Erik Van Wyk; Bosch van Oudtshoorn; Nigel Gericke
Now R281.95
(eB 2820)

Out of stock

Gids tot grasse van Suider-Afrika

Gids tot grasse van Suider-Afrika

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project