Glo God bybelstudie

Author:
Beth Moore
Format:
Softcover

Now:R108.95
eBucks:eB1090

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Glo God bybelstudie

Short description

Neem jy God op sy Woord, glo jy wat Hy vir ons gese het? Of glo jy maar net dat Hy bestaan en dat daar in Hom vir ons verlossing is? Die skrywer was al 'n ent op pad in haar volwasse lewe toe sy van aangesig tot aangesig met die vraag konfronteer is.

Long description

Neem jy God op sy Woord, glo jy wat Hy vir ons gese het? Of glo jy maar net dat Hy bestaan en dat daar in Hom vir ons verlossing is? Die skrywer was al 'n ent op pad in haar volwasse lewe toe sy van aangesig tot aangesig met die vraag konfronteer is. Aanvanklik het sy God geantwoord met: "Natuurlik glo ek in U, Here. Ek het nog my lewe lank in U geglo." Met verloop van tyd het die Heilige Gees haar egter laat verstaan dat Hy eintlik se: "Ek het jou nie gevra om in My te glo nie, ek het jou gevra om My te glo."

Product details

Publisher:
Lux Verbi
ISBN:
9780864874542
Publication date:
December 2005
Length:
240mm
Width:
170mm
Weight:
505g
Edition:
New title

Other products to consider

The Penny
The Penny

Author:
Joyce Meyer
Now R135.95
(eB 1360)
Die groot gebedeboek: Daaglikse gesprekke met God
Die groot gebedeboek: Daaglikse gesprekke met God

Author:
Piet Naude
Now R139.95
(eB 1400)
Laat stres vir jou werk: Die regte manier om stres te bestuur
Laat stres vir jou werk: Die regte manier om stres te bestuur

Author:
Annelize Endres
Now R85.95
(eB 860)
For Women Only: What You Need to Know about the Inner Lives of Men
For Women Only: What You Need to Know about the Inner Lives of Men

Author:
Shaunti Feldhahn
Now R151.95
(eB 1520)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Glo God bybelstudie

Glo God bybelstudie

Now:R108.95
eBucks:eB1090
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project