Short description
Waarom is ons daarmee tevrede dat die Woord van God aan ander mense geopenbaar en aan ons oorgedra word asof die Here nie meer indiwidueel met ons praat nie? Die Here wil he dat ons sy stem hoor, dit verstaan en daaraan gehoorsaam wees.
Long description
Waarom is ons daarmee tevrede dat die Woord van God aan ander mense geopenbaar en aan ons oorgedra word asof die Here nie meer indiwidueel met ons praat nie? Die Here wil he dat ons sy stem hoor, dit verstaan en daaraan gehoorsaam wees. Die Here wil met elkeen van ons persoonlik praat. Hy wil ons ontmoet daar waar ons is en ten spyte van wie ons is en sy wil vir ons lewe aan ons aan ons bekend maak.