Short description
'n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wêreldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma.
Long description

Klassieke verhale soos Die drie varkies, Gouelokkies en die drie bere, Rooikappietjie en Aspoestertjie is oorvertel deur kundiges soos Alba Bouwer en Linda Rode. Die bundel bevat ook Jakkals- en Wolfstories en vele ander inheemse verhale. Ander skrywers aan verse is Philip de Vos, Hester Heese, Obie Pretorius en Freda Linde.