Gouelokkies En Die Drie Bere & Die Gemmerbroodmannetjie

Kry die plakkers wat pas by die woorde en prente en voltooi hierdie twee betowerende sprokies. Die opvoedkundige en interaktiewe reeks Storielees met... more
Imprint:
Human & Rousseau
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R57.00
eBucks:
eB570
Discovery Miles:
570
  • Pintrest

Short description

Kry die plakkers wat pas by die woorde en prente en voltooi hierdie twee betowerende sprokies. Die opvoedkundige en interaktiewe reeks Storielees met plakkers! is ontwerp om jong kinders te vermaak en help hulle om woorde te begin herken en in stories te voorspel.

Long description

Kry die plakkers wat pas by die woorde en prente en voltooi hierdie twee betowerende sprokies. Die opvoedkundige en interaktiewe reeks Storielees met plakkers! is ontwerp om jong kinders te vermaak en help hulle om woorde te begin herken en in stories te voorspel. Ideaal vir kinders van 4 jaar en ouer, om hulle te help om taal- en waarnemingsvaardighede te ontwikkel. Dit stimuleer ook hand-oog-koordinasie en pasvaardighede. Daar is 'n gids vir ouers oor hoe om die boek saam met hulle kind te gebruik en te wys dat lees groot pret kan wees. Daar is ook vrae in die middel van die titel om te kyk of kinders die stories in hierdie boek se hoogtepunte kan onthou.

Product details

Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798152457
Publication date:
November 2010
Length:
275mm
Width:
208mm
Weight:
144g
Pages:
24
Audience:
Children
Pages:
24

Customer reviews & ratings