Groceries

Subtitle:
Stories oor huishoudelike produkte
Author:
Harry Kalmer
Format:
Softcover

Available new & used:

South Africa


Groceries Only from 3rd party sellers

Short description

Groceries – 56 stories oor huishoudelike produkte is in volkleur geillustreer en gebruik 'n item uit die inkopiesak om die leser te betower en weg te voer na realiteite so wispelturig en verspringend as die lewe self.

Long description

Groceries - 56 stories oor huishoudelike produkte is in volkleur geillustreer en gebruik 'n item uit die inkopiesak om die leser te betower en weg te voer na realiteite so wispelturig en verspringend as die lewe self. Die verhale speel af oor die hele spektrum van ons bestaan as Suid-Afrikane en handel oor situasies waarmee ons almal kan identifiseer - van 'n afgelee sendingstasie vroeg in die twintigste eeu tot in die woonstel van 'n ontheemde een-en-twintigste eeuse Afrikaner in die koue vreemde. Stories oor oumas, kind wees, huweliksprobleme, misdaad en familie oorsee. Sommige word vertel met die tong ferm in die kies, ander sal die leser aangryp en emosioneel roer op 'n manier wat net Kalmer kan.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799336399
Publication date:
September 2006
Length:
240mm
Width:
170mm
Edition:
New title
Pages:
128
Illustrations:
Illustrations

More buying options

View all 1 new from R50.00
Queries
R50.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: moira de jager  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: one owner, was a gift, never used
0

    1     

Other products to consider

21+
21+

Author:
J. RABIE
Now R109.95
(eB 1100)
'n Engel in my huis
'n Engel in my huis

Author:
Riana Scheepers
Now R135.95
(eB 1360)
Twee vroue
Twee vroue

Author:
Elsa Joubert
Was R185.95
Now R167.95
(eB 1680)
Blouwillestories
Blouwillestories

Author:
Willem Theron
Now R130.95
(eB 1310)

Buy this product

Groceries

Groceries

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project