Groot verseboek 2008

Subtitle:
Deel 3
Author:
Andre P. Brink
Format:
Softcover

Now:R230.95
eBucks:eB2310

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Groot verseboek 2008

Short description

Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak.

Long description

Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. Hierdie bloemlesing in drie dele, die omvattendste wat nog ooit oor en uit die Afrikaanse poesie saamgestel is, gee 'n indruk van die omvang en verskeidenheid, die rykdom, die energie, die oorspronklikheid en tradisiebewustheid van die Afrikaanse digkuns. Self se Brink: "Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net een dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my 'n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poesie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poesie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poesie het vele wonings." Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naiewe, amper primitiewe begin tot 'n poesie wat hom nerens in die wereld hoef te skaam nie. Die tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau – Ingrid Jonker – Wilma Stockenstrom – Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small – Peter Blum – Breyten Breytenbach ... In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome – deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624045915
Publication date:
February 2009
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
700g
Pages:
508

Other products to consider

No image
Groot verseboek 2008: Deel 2

Author:
Andre P. Brink
Now R230.95
(eB 2310)
Skakering
Skakering

Now R74.95
(eB 750)
Versamelde werke: Ingrid Jonker
Versamelde werke: Ingrid Jonker

Author:
Ingrid Jonker
Now R198.95
(eB 1990)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Groot verseboek 2008

Groot verseboek 2008

Now:R230.95
eBucks:eB2310
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project