Ná die vakansie by sy afskuwelike familie, kan Harry nie wag om terug te gaan nie na Hogwarts, skool vir hekse en towenaars. Min weet Harry watter rampe en gevare hy hierdie jaar sal moet trotseer. ’n Briljante opvolgstorie op Harry Potter en die towenaar se steen.