Heidi

Author:
Ladybird
Format:
Hardcover - Miniature book

Now:R39.95
eBucks:eB400

South Africa

Delivery time:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Heidi

Short description

'n Reeks tradisionele stories wat jong kinders met sukses aan die lees kry. Om beginners aan te moedig, is die verhale volgens woordeskat en sinstruktuur in vier eenvoudige kategoriee verdeel. Elke vlak ontwikkel, versterk en oefen noodsaaklike leesvaardi

Long description

Hierdie Selfleesreeks is 'n reeks gegradeerde leesboekies wat aan die jong lesertjie die geleentheid gee om met selfvertroue en sukses te begin lees. Vlak 4 is geskik vir lesertjies wat gereed is vir langer stories met 'n wyer woordeskat. Hoewel die stories op eenvoudige wyse vertel word, verseker die ryke taal wat gebruik word dat dit 'n bevredigende leeservaring is. Die herhaling van nuwe woorde help die kind om dit maklik aan te leer, en die kleurvolle illustrasies sorg vir opwinding en genot. Op hierdie stadium mag die lesertjies verkies om die storie dadelik hardop vir 'n volwassene voor te lees, sonder om eers die prente te bespreek. Alhoewel die kinders nou goed vorder op pad na onafhanklike, stil lees, moet hulle altyd weet dat volwasse aanmoediging en hulp beskikbaar is. Wanneer die lesertjies 'n woord teekom wat onbekend is, kan hulle dit self probeer herken deur na die eerste letter van die woord te kyk (watter klank is dit hierdie?) en na ander klanke wat hulle reeds ken. Die kind kan dan besluit watter woord sin maak. Lesertjies wat byna onafjanklik kan lees, het baie lof en aanmoediging nodig. Selfleesreek Vlak 4 bied aan 'n besige, opwindende storie, 'n wyer en interessanter woordeskat en gedetailleerde prente om vermaaklikheid te bevorder en bespreking aan te moedig.

Product details

Publisher:
Pearson Education South Africa
ISBN:
9780636047693
Length:
175mm
Width:
120mm
Weight:
110g
Pages:
32
Illustrations:
illustrated
Readership:
Age: 5 - 8

Table of contents

  • IN

Other products to consider

Saartjie
Saartjie

Author:
Bettie Naude
Now R78.95
(eB 790)
Die volledige sprokies van Grimm
Die volledige sprokies van Grimm

Author:
M. van der Vyfer
Now R240.95
(eB 2410)
Die Goorgomgaaitjie
Die Goorgomgaaitjie

Author:
Julia Donaldson
Now R94.95
(eB 950)
Jakkalsdraf en wolwedans
Jakkalsdraf en wolwedans

Author:
Pieter W. Grobbelaar
Now R94.95
(eB 950)

Customer reviews & ratings

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project