Short description
'n Reeks tradisionele stories wat jong kinders met sukses aan die lees kry. Om beginners aan te moedig, is die verhale volgens woordeskat en sinstruktuur in vier eenvoudige kategoriee verdeel. Elke vlak ontwikkel, versterk en oefen noodsaaklike leesvaardighede.
Customer reviews & ratings