Helene De Kock Omnibus 11

Author:
Helene de Kock
Format:
Softcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Helene De Kock Omnibus 11

Short description

Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale: 'n Kind vir vier oude Vrinde is 'n liefdesroman wat lees soos 'n speurverhaal.

Long description

Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale: 'n Kind vir vier oude Vrinde is 'n liefdesroman wat lees soos 'n speurverhaal. Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die pragtige erfgenaam, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en 'n baba by haar deur kry ... Wie het die baba daar gelos? En met watter geheime leef Isabel self saam? Volmaakte versnit is die verhaal van 'n vrou wat in haar drang om vry te wees die verkeerde keuse gemaak het, 'n keuse wat haar weggeneem het van haar mense. En dan keer sy terug na die wynplaas en vind uit dat 'n krisis 'n mens kan breek óf balans kan bring, die volmaakte versnit tussen vreugde en pyn. Dit is wat liefde is …

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798151030
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
272g
Pages:
368

Other available formats


Other products to consider

Rebecca
Rebecca

Author:
Wilna Adriaanse
Now R161.95
(eB 1620)
Kronkelpad
Kronkelpad

Author:
Irma Joubert
Now R184.95
(eB 1850)
Annelize Morgan omnibus 1
Annelize Morgan omnibus 1

Author:
Annalize Morgan
Now R180.95
(eB 1810)
The Key Trilogy: Key of Light/Key of Knowledge/Key of Valor
The Key Trilogy: Key of Light/Key of Knowledge/Key of Valor

Author:
Nora Roberts
Now R241.95
(eB 2420)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Helene De Kock Omnibus 11

Helene De Kock Omnibus 11

Now:R180.95
eBucks:eB1810
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project