Hester se brood

Author:
Hester Van Der Walt
Format:
Softcover

Now:R171.95
eBucks:eB1720

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Hester se brood

Short description

Hester se Brood is gesetel in 'n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in 'n houtbakoond vir die plaaslike mark bak.

Long description

Hester se Brood is gesetel in 'n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in 'n houtbakoond vir die plaaslike mark bak. Soos twee groot geeste van weleer, C. Louis Leipoldt en Martin Versveld, het sy 'n diepgewortelde, intuïtiewe aanvoeling vir die konneksie tussen siel en kos; veral kos wat met sorg, volgens tradisionele beginsels en metodes, voorberei word. Saam met gulhartige porsies sielskos, verskaf hierdie eerlike (en heerlike) plat-op-die-aarde boek ook resepte wat jou gaan wys hoe om klasieke Europese brode, soos ciabatta, focaccia, kitke en baguettes te bak, asook plaaslike gustelinge, soos outydse soetsuurdeegbrood. 'n Fyn sin vir humor, en 'n groot waardering vir die magiese spel tussen vuur en hout, graan en sout, water en gis en tyd – die basiese elemente wat nodig is om goeie brood te bak – maak hierdie boek net so onweerstaanbaar soos die reuk van brood, kraakvars uit die oond.

Product details

Publisher:
Modjaji Books
ISBN:
9780980272987
Length:
235mm
Width:
185mm
Thickness:
10mm
Weight:
340g
Pages:
192

Other available formats


Other products to consider

Twenty to Make: Sugar Animals
Twenty to Make: Sugar Animals

Author:
Frances McNaughton
Now R100.95
(eB 1010)
Bittersoet
Bittersoet

Author:
Natasha Sutherland
Now R126.95
(eB 1270)
The Karoo cookbook
The Karoo cookbook

Author:
Rose Willis
Now R180.95
(eB 1810)
A Million Little Pieces
A Million Little Pieces

Author:
James Frey
Now R126.95
(eB 1270)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Hester se brood

Hester se brood

Now:R171.95
eBucks:eB1720
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project