Short description
Nog 'n versameling van 60 van Huigenoot se altyd gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Al verkoop Huigenoot se groot blokraaiselboek 10, 11 en 12 steeds flink, sal die derduisende liefhebbers verheug wees dat daar na twee jaar