Een van die mees gewilde potjiekosboeke ooit, nou in sy derde druk, terug op aanvraag!
- Elk getoets
- 80 smullekker resepte
- Van vleis- en pluimveepotjies, via vegetariese potjies tot ’n dadelpotpoeding
- Propvol nuttige potwenke
Available in English as Potjiekos from Huisgenoot.