Huisplante

Subtitle:
Binnenshuise plante vir almal
Author:
Paul Williams
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Huisplante Out of stock

Short description

Daar is 'n geskikte huisplant vir omtrent elke omgewing. Hierdie aanskoulike plantgids met volkleurfoto's sal jou help om gemaklik en vinnig een te kies wat jou behoeftes pas.

Long description

Daar is 'n geskikte huisplant vir omtrent elke omgewing. Hierdie aanskoulike plantgids met volkleurfoto's sal jou help om gemaklik en vinnig een te kies wat jou behoeftes pas. Of jy nou soek na kleurvolle loof, 'n aanloklike blommegeur, iets vir die badkamer, glashuisplante, iets om die huis op te vrolik in die winter, of 'n amper onvernietigbare kaktus - Huisplante het die antwoord. Kies uit die alfabetiese lys van meer as 150 plante geredelik in die handel beskikbaar. Elkeen van die plante groei maklik, is bestand teen plae en plantsiektes, en vertoon pragtig.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799336306
Publication date:
January 2006
Edition:
New title
Pages:
192

Other products to consider

Tuinmaak maklik gemaak: 'n Inspirerende en praktiese gids
Tuinmaak maklik gemaak: 'n Inspirerende en praktiese gids

Author:
Nancy Gardiner
Now R157.95
(eB 1580)
Complete Guide to Gardening
Complete Guide to Gardening

Author:
Reader's Digest
Now R271.95
(eB 2720)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project