In die buitenste ruimte

Author:
Danie Marais
Format:
Softcover

Available new & used:

South Africa


In die buitenste ruimte Only from 3rd party sellers

Short description

Hierdie motto lui 'n heerlike "verhaal" in wat algaande deur die leser uitgepluis kan word.

Long description

Hierdie motto lui 'n heerlike "verhaal" in wat algaande deur die leser uitgepluis kan word. Met groot vaardigheid en emosionele trefkrag onwikkel Danie Marais twee motiewe in In die buitenste ruimte - ontheemding in die buiteland, maar ook 'n mislukte liefdesverhouding wat gaandeweg 'n ewe bevreemdende ruimte as die vreemde land met die vreemde taal word waarin hy hom bevind. Die digterstem behoort aan 'n Afrikaner wat wens dat hy soos Hansie en Grietjie in die maanskyn op 'n uitgestippelde pad kan aanloop "huis toe". Na 'n jare lange verblyf voel hy steeds soos 'n "toeris en toeskouer" in sy aanneemland. Nostalgie en verlange neem toenemend van hom besit, sodat sy reise en ervarings in Duitsland, Spanje en Griekeland in die skadu staan van herinnerings aan 'n boomhuis in Milnerton of Menlopark se vyfde rugbyspan. Ten slotte kom die besef: "Ek kan nie hier bly nie".

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624044581
Publication date:
September 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
135g
Pages:
96

More buying options

View all 1 new from R100.00
Queries
R100.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Duppie  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: Brand New!
0

    1     

Other products to consider

Pulp: A Novel
Pulp: A Novel

Author:
Charles Bukowski
Now R121.95
(eB 1220)
No image
Die stoetmeester

Author:
Etienne Van Heerden
Now R216.95
(eB 2170)
No image
Meeulanders

Author:
Esta Steyn
Now R147.95
(eB 1480)
Breath
Breath

Author:
Tim Winton
Now R94.95
(eB 950)

Buy this product

In die buitenste ruimte

In die buitenste ruimte

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project