In Oneer

Author:
J.M. Coetzee
Format:
Softcover

Now:R207.95
eBucks:eB2080

South Africa

Delivery time:
Usually within 6 working days.
Seller:
kalahari.com

In Oneer

Short description

David Lurie, twee maal geskeide Engels-professor van Kaapstad, verlei 'n student. Die gevolg is dat hy sy werk en reputasie kwyt is en uitwyk na sy dogter se plaas in die Oos-Kaap, waar hy stadigaan deur die natuurlike ritme van die plaas tot 'n mate van

Long description

David Lurie, twee maal geskeide Engels-professor van Kaapstad, verlei 'n student. Die gevolg is dat hy sy werk en reputasie kwyt is en uitwyk na sy dogter se plaas in die Oos-Kaap, waar hy stadigaan deur die natuurlike ritme van die plaas tot 'n mate van lewensharmonie terugkeer. Daar is egter 'n plaasaanval waarin sy dogter verkrag en hy wreed aangerand word, wat hom hard konfronteer met die feit dat daar in hierdie land vir hom, 'n ouer wordende wit man, dalk tog nie plek is nie.

Product details

Publisher:
Umuzi
ISBN:
9781415200797
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
300g
Pages:
192

Other products to consider

Master of Fire
Master of Fire

Author:
Angela Knight
Now R73.95
(eB 740)
Veilige hawe
Veilige hawe

Author:
Irma Joubert
Now R174.95
(eB 1750)
Ed van Inligtingstelsels
Ed van Inligtingstelsels

Author:
Jaco Fouche
Now R147.95
(eB 1480)
Die ooreenkoms
Die ooreenkoms

Author:
Sophia Kapp
Now R195.95
(eB 1960)

Customer reviews & ratings

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project