Afrikaans in aksie

Subtitle:
(Grade 4, 5, 6, 7)
Author:
W. Mentz; R. van Oort
Format:
Softcover

Was:R76.95
Now:R64.95
eBucks:eB650

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Afrikaans in aksie

Short description

Hierdie reeks strek van Graad 4 tot Graad 7 en is volledig herwerk en aangepas volgens die leeruitkomste en assesseringstandaarde van Afrikaans huistaal van die Hiersiene Nasionale Kurrikulum.

Long description

Hierdie reeks strek van Graad 4 tot Graad 7 en is volledig herwerk en aangepas volgens die leeruitkomste en assesseringstandaarde van Afrikaans huistaal van die Hiersiene Nasionale Kurrikulum. Afrikaans in Aksie is n inspirasie vir onderwysers op soek na plaslike tekste wat voldoen aan die vereistes vir die klaskamer sonder dat dit die leerders verveel. Geselekteerde tekste maak die leerder bewys van verskillende taalgroepe en die belangrikheid van taal vir die uitdrukking van groepverband en kultuur. Die leeruitkomste (luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik) word op n geïntegreerde wyse aangebied en is gerig op die leefwêreld van die kind. Instruksies en opdragte word op 'n duidelike en ondubbelsinnige wyse gegee en bevorder aktiewe klasdeelname. Die materiaal is met sorg saamgestel om die leerder te lei tot die ontwikkeling van idees, konsepte en vaardighede. Praktykgerigte aktiwiteite stimuleer en ontwikkel 'n verskeidenheid fisieke, intellektuele en sosiale vaardighede binne die breë konteks van die verskillende tekste. Verder ondersteun die reeks die beginsels van koöperatiewe leer en moedig dit die leerder aan om standpunt in the neem. Die breedvoerige Onderwysergids is daarop gemik om die Afrikaanse Huistaal-onderwyser tot optimale benuttig van die klaskamersituasie te lei. Sodoende word die leerders gehelp om hulle waardes, gesindhede, kennis en vaardighede volwaardig te ontwikkel. Onder elke eenheid word daar verwys na die kritieke uitkomste, leeruitkomste en assesseringstandaarde van die Hiersien Nasional Kurrikulum, terwyl daar ook heelwat verwysings na integrasie met ander leerareas is.

Product details

Publisher:
Kagiso
ISBN:
9780798667333
Publication date:
January 2004
Weight:
120g
Readership:
Grade: 4

Other products to consider

No image
Afrikaans is lekker: Diere en hulle giere

Author:
A.S. Christensen; C.J. van der Merwe
Now R26.95
(eB 270)
Storieboom: Stamstories Fase 2: Stamstories: (Pak Van Al Ses Titels)
Storieboom: Stamstories Fase 2: Stamstories: (Pak Van Al Ses Titels)

Author:
Antoinette Stimie
Was R199.95
Now R167.95
(eB 1680)
Storieboom: Nog stories Fase 2 pak A: Waterpokkies!:  Reader / Storybook
Storieboom: Nog stories Fase 2 pak A: Waterpokkies!: Reader / Storybook

Author:
A. Brychta; A. Stimie; R. Hunt
Was R36.95
Now R31.95
(eB 320)
Superfiks: Superfiks in Afrikaans:  (Grade 4)
Superfiks: Superfiks in Afrikaans: (Grade 4)

Author:
Willa Louw
Now R39.95
(eB 400)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Afrikaans in aksie

Afrikaans in aksie

Was:R76.95
Now:R64.95
eBucks:eB650
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project