Short description
In die skadu van sy vleuels sal die leser aanklank vind by die nuwe perspektiewe wat die outeur dag na dag op God se woord bied.
Long description
In die skadu van sy vleuels sal die leser aanklank vind by die nuwe perspektiewe wat die outeur dag na dag op God se woord bied. Die oordenkings fokus op God se teenwoordigheid in jou lewe, geestelike groei, vergifnis en baie ander onderwerpe rakende die Christelike geloof.
Customer reviews & ratings