Infanta

Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

South Africa


Infanta Out of stock

Short description

Wanneer sy aangenome seun in die kruisvuur sterf tydens ’n mislukte rooftog, sweer Tobela wraak. Nie net teen dié wat die jong Pakamile se lewe geneem het nie – nee, hy sal die wapen opneem teen álle misdadigers wat kinders kwaad aandoen, veral dié wat tot dusver daarmee weggekom het. Sy steekassegaai laat ’n bloedspoor agter, ’n spoor wat gevolg word deur speurder-inspekteur Bennie Griessel. Griessel was ’n knap poliesman. Wás… voor die stemme hom begin pla het, hierdie geskreeu in sy kop… voor drank oorgeneem het… voor hy sy gesin begin vervreem het. Dat “vigilante” en geregsdienaar mekaar sal konfronteer, is onvermydelik, maar wanneer ’n Colombiaanse dwelmsindikaat tussenbeide kom en Griessel se eie vlees-en-bloed bedreig, raak die spanning ondraaglik. Dit sal alles eindig ­– hier by Infanta

Long description

Wanneer sy aangenome seun in die kruisvuur sterf tydens 'n mislukte rooftog, sweer Tobela wraak. Nie net teen die wat die jong Pakamile se lewe geneem het nie – nee, hy sal die wapen opneem teen alle misdadigers wat kinders kwaad aandoen, veral die wat tot dusver daarmee weggekom het. Sy steekassegaai laat 'n bloedspoor agter, 'n spoor wat gevolg word deur speurder-inspekteur Bennie Griessel. Griessel was 'n knap poliesman. Was… voor die stemme hom begin pla het, hierdie geskreeu in sy kop… voor drank oorgeneem het… voor hy sy gesin begin vervreem het. Dat "vigilante" en geregsdienaar mekaar sal konfronteer, is onvermydelik, maar wanneer 'n Colombiaanse dwelmsindikaat tussenbeide kom en Griessel se eie vlees-en-bloed bedreig, raak die spanning ondraaglik. Dit sal alles eindig ­– hier by Infanta.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799339918
Publication date:
July 2007
Length:
222mm
Width:
152mm
Pages:
378

Other products to consider

Postcard Killers (eBook)
Postcard Killers (eBook)

Now R97.95
(eB 980)
Our Kind of Traitor
Our Kind of Traitor

Author:
John le Carre
Now R216.95
(eB 2170)
Reuk van die dood
Reuk van die dood

Author:
Riana Mouton
Now R180.95
(eB 1810)
Devil's Peak: A Novel a Novel
Devil's Peak: A Novel a Novel

Author:
Deon Meyer
Now R252.95
(eB 2530)

Out of stock

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project