Ingrid Jonker

Subtitle:
Beeld van 'n digterslewe
Author:
P.M. Metelerkamp
Format:
Softcover

Now:R240.95
eBucks:eB2410

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Ingrid Jonker

Short description

"Sy was 'n onsterflike elf - en soos met elke elf het daar 'n betowering van haar uitgegaan. Die betowering was dat sy jou teruggeneem het na daardie kindheid van haar, die oertigheid van kind-wees. Dit het 'n sekere suigkrag ... dit suig jou in." Petra Müller

Long description

INGRID JONKER - BEELD VAN 'N DIGTERSLEWE is die eerste volledige biografiese publikasie oor die lewe van die legende, die ikoon wat hierdie aantreklike, jong digter geword het. Sedert haar dramatiese dood in Julie 1965 leef Ingrid Jonker agter 'n sluier van geheimhouding voort. Haar armoedige kinderdae, haar moeilike verhouding met haar pa, haar huwelik, haar stormagtige liefdesverhoudings met die skrywers Jack Cope en André Brink word hier vir die eerste keer in ware perspektief gestel. 'n Luukse publikasie van 256 bladsye, met byna 140 foto's, 60 briewe, manuskripte van gedigte en tot nou toe verborge inligting.

Product details

Publisher:
Hemel en See Boeke
ISBN:
9780620285353
Publication date:
May 2003
Length:
270mm
Width:
210mm
Weight:
895g
Edition:
1
Pages:
256

Other products to consider

Persomi
Persomi

Author:
Irma Joubert
Now R189.95
(eB 1900)
Wie met vuur speel
Wie met vuur speel

Author:
Deon Meyer
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)
Fight Club
Fight Club

Author:
Chuck Palahniuk
Now R113.95
(eB 1140)
Fall of Giants
Fall of Giants

Author:
Ken Follett
Now R248.95
(eB 2490)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Ingrid Jonker

Ingrid Jonker

Now:R240.95
eBucks:eB2410
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project