Short description
Hierdie klassieke inleidende sielkunde-handboek is na aanleiding van terugvoering en aanbevelings van universiteite in Suid-Afrika en Namibië deeglik hersien en bygewerk. ’n Aantal hoofstukke is deeglik hersien, terwyl ander heeltemal oorgeskryf is.
Long description
Hierdie klassieke inleidende sielkunde-handboek is na aanleiding van terugvoering en aanbevelings van universiteite in Suid-Afrika en Namibië deeglik hersien en bygewerk. ’n Aantal hoofstukke is deeglik hersien, terwyl ander heeltemal oorgeskryf is. Gevolglik is ongeveer 60% van die inhoud van hierdie uitgawe nuut.
Met klem op toepaslikheid en verbruikersvriendelikheid behoort hierdie boek van onskatbare waarde vir alle beginnerstudente in die sielkunde te wees.
Transparante en ’n Toetsitembank is beskikbaar aan dosente wat hierdie boek voorskryf.