’n Moet vir elke gelowige gesin! Die Bybel verlig jou lewe – hierdie CD verlig die Bybel. Dit bevat
- 534 bladsye met teksverklarings oor elke boek van die Bybel van Genesis tot Openbaring. Die hooftemas word toegelig en probleemtekste verduidelik
- 60 artikels deur deskundiges oor die agtergrond van die Bybel
- 437 foto’s, waarvan 363 in volkleur, wat die wêreld van die Bybel visueel en helder uitbeeld
- 28 tabelle en sketse wat histories en agtergrond gegewens onmiddelik voor jou leser stel
- ’n Volledige naslaan gedeelte oor mense, plekke, gebeurtenisse, temas en 7000 artikels
- 68 kaarte met die nodige geografiese aanduidings
Plus … ontsluit meer as 30 bykomende naslaan werk deur die integreerbaarheid met ander Logos pakette.
Rekenaar vereistes
- Microsoft Windows 3.1 of 95/98
- 486 Rekenaar of hoër
- 8MB RAM
- Vir video 16 MB met Pentiym 4x CD-ROM leser