Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Author:
GRIFFIN; Chopper Charlie
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R85.95
eBucks:eB860

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Short description

Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? is die Afrikaanse weergawe van die blitsverkoper Is It Just Me Or Is Everything Kak? wat kla oor allerlei goed wat gewone Suid-Afrikaners 'n akute pyn in die agterstewe gee.

Long description

Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? is die Afrikaanse weergawe van die blitsverkoper Is It Just Me Or Is Everything Kak? wat kla oor allerlei goed wat gewone Suid-Afrikaners ’n akute pyn in die agterstewe gee. Alhoewel die Afrikaanse titel losweg gebaseer is op die suksesvolle Engelse weergawe is die onderwerpe, humor en styl doelbewus aangepas vir die Afrikaanse leser. Meer as 150 aspekte van vandag se lewe loop kwaai deur insluitende die AWB, Blou Bul ondersteuners, call centres, Eskom, gholf op TV, lapswaaiers, Oppikoppi boneheads, Saffas, Star Wars junkies, Telkom, Joost van der Westhuizen, Vereeniging, witmense met dreadlocks en talle ander…

Product details

Publisher:
Two Dogs
ISBN:
9781920137274
Publication date:
November 2008
Weight:
162g

Other products to consider

The Complete Far Side
The Complete Far Side

Author:
Gary Larson
Now R1,356.95
(eB 13570)
Asterix in Corsica
Asterix in Corsica

Author:
Rene Goscinny
Now R98.95
(eB 990)
The World According to Clarkson
The World According to Clarkson

Author:
Jeremy Clarkson
Now R108.95
(eB 1090)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Tos was nog nooit so lekker nie!
Reviewed by Mr Ferdie Ferreira from Bloemfonfokkentein on 25 November 2008
1560 of 3226 people found the following review helpful:

Baie snaakse boek!! Uitstekend aanmekaar gesit en uiteindelik 'n boek vir die gewone, normale Suid Afrikaner wat nie klappe voor sy oe het nie!! Die bejaarde bestuurders deel is die beste!

Was this review helpful?    

 

  Glad nie tos nie!
Reviewed by Unknown from Middelburg on 24 November 2008
1525 of 3189 people found the following review helpful:

Die boek is awesome! Kry dit, jy gaan jou gat af lag!

Was this review helpful?    

 

  Baie snaaks
Reviewed by Riaan from Pretoria on 12 November 2009
1150 of 2507 people found the following review helpful:

Voorwaar 'n snaakse boek, het by tye my gat af gelag. Hierdie boek is verseker 'n teenvoeter vir die gewone en doodvervelige Suid-Afrikaner op die straat, die soort...wel, jy weet wie. Die boek is 'n uitlaatlep vir al die dinge waaroor ons elke dag dink in Suid Afrika, maar miskien nie die guts het om te sê nie. Koop gerus

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Now:R85.95
eBucks:eB860
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project