Short description
Isinye, die grootmaak-kind is 'n township-verhaal wat daarin slaag om komplekse kwessies soos kinderregte en aanneming aan te spreek en terselfdertyd 'n lekkerlees-storie te wees. Isinye is haar antie Thandiwe en oom Siyolo se eie grootmaak-kind. Maar dan