Short description
Die geïllustreerde manewales van slinkse Jakkalse en stomme Wolf in hierdie tydlose versameling deur ‘n baasstorieverteller. Stories wat honderde jare teruggevoer kan word na Westerse en Oosterse bronne en vandag steeds gelief is onder lesers (en luisteraars) van alle ouderdomme.