Short description
In die warm debat oor die toekoms van Afrikaans (en Afrikaners) kom 'n stem uit die verlede wat saampraat.
Long description
In die warm debat oor die toekoms van Afrikaans (en Afrikaners) kom 'n stem uit die verlede wat saampraat. Dit is die stem van Jan Rabie wat Kannemeyer laat opklink in sy biografie oor die pionierskyrwer. Rabie was nie net 'n padwyser vir die literere vernuwing deur die geslag skrywers bekend as die sestigers nie.