Short description
Jan de Wet Lofkleuter Nog Bybelstories en -liedjies bestaan uit 25 verhale met bypassende liedjies op 'n ingeslote CD. Elke Bybelverhaal het ook 'n eenvoudige gebed en 'n waarde wat met kleuters bespreek kan word, wat die boodskap kortliks weergee.
Long description
Jan de Wet Lofkleuter Nog Bybelstories en -liedjies bestaan uit 25 verhale met bypassende liedjies op 'n ingeslote CD. Elke Bybelverhaal het ook 'n eenvoudige gebed en 'n waarde wat met kleuters bespreek kan word, wat die boodskap kortliks weergee. Die illustrasies is kleurvol en ontwerp om gesprekke met kleuters te stimuleer.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Prakties
Reviewed by Marlize from Alberton on 22 February 2013
Die Bybeltjie is baie prakties en oulik en op kind se vlak geskryf. Die cd wat saamgaan met die oulike en gepaste liedjies word vreeslik deur die kleuter geniet. Die tekeninge en klein diere prentjies by die gebedjies maak dit vir die kleuter 'n opwindende ervaring. Sal dit enige tyd vir ouers aanbeveel.
Was this review helpful?