Jannie Mouton - En Toe Fire Hulle My

Jannie Mouton is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle en kleurryke entrepreneurs. more
Author:
Carie Maas
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Jannie Mouton is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle en kleurryke entrepreneurs.

Long description

Jannie Mouton is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle en kleurryke entrepreneurs.

Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard en is een van die top-40 maatskappye op die JSE.

Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar hy lees en het ’n sagte hart vir die poësie. Oor ’n swartbemagtigingsopportunis sal hy nie sy woorde tel nie, maar hy kon dit nog net een maal in sy loopbaan oor sy hart kry om self ’n kollega te vra om te loop.

Wie is die man agter PSG en hoekom het hy finansiële dienste kleintjies in die landbou- en selfs onderwysbedrywe laat kry? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry, wat moet ’n mens van die Pioneer Foods-kartelsage maak en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne?

Het Mouton die “vermoë om markte te voorspel” soos wat Finweek suggereer?

Die Stellenbosse sakereus Jannie Mouton speel oop kaarte en deel die sake- en beleggingslesse wat hy geleer het.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624049319
Publication date:
July 2011
Length:
245mm
Width:
171mm
Weight:
375g
Pages:
260
Audience:
General
Pages:
260

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Jannie, jy't 'n punt beet
Reviewed by Andrew from Nelspruit on 15 July 2011
92 of 172 people found the following review helpful:

Die sakelesse in die tweede helfte van die boek het my so inspireer dat ek reg is om my eie besigheid te gaan launch. Jannie, jy het ook 'n punt beet oor die KWV -- tradisie verkoop nie, harde sakebeginsels is wat tel. 'n Lekker leesbare boek maar veral 'n aansporing vir die van ons wat net daardie titsel inspirasie kort. Dankie Jannie!

Was this review helpful?    

 

  Jannie Mouton
Reviewed by J Dewald from Frankfort on 16 February 2013
1 of 2 people found the following review helpful:

Hierdie "brag" boek begin 'n ou naderhand verveel van al die grootpratery.Die tentakels van die seekat is ook net soveel. Ek wonder wanneer Capitec Bank dieselfde pad gaan loop as die destydse Santambank ens. Klomp goeie mense het "Gatslagte" gekry en die slim mannetjies glimlag almal bank toe. CA?

Was this review helpful?