Joost

Subtitle:
Spieelbeeld
Author:
David Gemmell
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Available new & used:

South Africa


Joost Only from 3rd party sellers

Short description

Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg.

Long description

Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg. Waaroor dit ook al gegaan het, van sy onverskrokkenheid op die rugbyveld tot sy huwelik met die glansryke Amor Vittone en selfs die onlangse aantygings teen hom in die seksvideo-skandaal, Joost het tot nog voortdurend in die nuus gebly. Hierdie titel volg die verloop van sy rugbyloopbaan, maar gee ook die spieel 'n spreekbeurt en kyk na Joost as man. Dit is 'n fassinerende verhaal van ’n rugby-wonder en kontroversiele glanspersoonlikheid. Dit bring die waarheid agter die aantygings en teenaantygings wat Joost tans omring, aan die lig.

Product details

Publisher:
ZEBRA PRESS
ISBN:
9781770220782
Length:
230mm
Width:
150mm
Weight:
392g
Pages:
256

More buying options

View all 1 used from R85.00
Queries
R85.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Fali  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

It's Not about the Bike: My Journey Back to Life
It's Not about the Bike: My Journey Back to Life

Author:
Lance Armstrong
Now R130.95
(eB 1310)
Crossing the Boundary: The Early Years in My Cricketing Life
Crossing the Boundary: The Early Years in My Cricketing Life

Author:
Kevin Pietersen
Now R108.95
(eB 1090)
On the Edge: My Story: My Story
On the Edge: My Story: My Story

Author:
Richard Hammond
Now R122.95
(eB 1230)
Monty
Monty

Author:
Mark Keohane
Now R67.95
(eB 680)

Buy this product

Joost

Joost

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project