Breinwassers, operasie-sale, ondergrondse tonnels … wat voer daardie aaklige Juffrou Luisenbosch in die mou? En gaan Mieke en Frikkie uit haar kloue bly? Orangoetangs, oorkruipers, grieselrige goggas … Wat het dít tog met vuil ore te doen?! Spits jóú ore, skuif nader en vind self uit, maar onthou net één ding: vuil ore kan dodelik wees … ’n Skreeusnaakse storie vir jong lesers tussen 9 en 12.
Available in English as Ms Buggbuster and the brainwashers.