Jy bly my kind

Author:
Lidia Theron
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R95.95
eBucks:eB960

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Jy bly my kind

Short description

Lidia Theron vertel die ware verhaal van haar verhouding met haar dogter wat gay is. Dit het haar meer as tien jaar geneem om haar kind se orientasie ten volle te aanvaar.

Product details

Publisher:
Hemel en See Boeke
ISBN:
9780620351133
Publication date:
December 2005
Length:
210mm
Width:
140mm
Weight:
210g
Pages:
157

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  review - jy bly my kind
Reviewed by Charlene Schoeman from mthatha, south africa on 12 April 2007
5990 of 12720 people found the following review helpful:

alhoewel die skryfster vroeg in die boek dit alreeds duidelik stel dat sy haar eie storie (en nie die storie van haar man of dogters nie)vertel, sou ek daarvan gehou het as daar meer insae van die gay dogter was. ek dink die hele verhaal sou dan duideliker ontvou het. maar ten spyte daarvan, het ek die boek geniet en het tot laatnag gelees - kon dit nie neersit voordat dit klaar gelees was nie. dit is maklik om met die gesin en skrywer te identifiseer. sy kon net sowel jou ma of die buurtanie gewees het. ek kon ook identifiseer met die verskillende houdings van mense: sommige wou daaroor praat en ander wou dit stil hou. die meeste het dit ignoreer. dit is so tipies van enige afrikaanse gesin. die kerk se standpunt oor gays word ook 'n paar keer genoem en alhoewel ek seker is daar is baie mense met baie opinies daaroor, stem ek met die skrywer saam: wat as dit jou kind was??? eerlike, opregte skrywe wat my lank sal bybly.

Was this review helpful?    

Buy this product

Jy bly my kind

Jy bly my kind

Now:R95.95
eBucks:eB960
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

2.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

3.
'n Lyf onthou
Now R150.95
(eB 1510)

4.
Dis ek, Anna
Now R170.95
(eB 1710)

5.
13 Uur
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)

6.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

7.
Jannie Mouton - en toe fire hulle my
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

8.
Wie met vuur speel
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

9.
Orion
Now R193.95
(eB 1940)

10.
Spoor
Was R211.95
Now R159.95
(eB 1600)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project