Short description
Die held van hierdie storie is … Jy! Ja, jy het reg gelees – Jy! Jy beland onverwags in antieke Egipte. Voor jy jou oe kan uitvee, het jy te doen met grillerige mummies, reuse piramides en 'n pratende kat. Wie is die verwaande Toetenkat?