Short description
Die held van hierdie storie is … Jy! Ja, jy het reg gelees – Jy! Jy beland onverwags in 'n vreemde oerwereld vol primitiewe mense en dinosourusse. Wat gaan die oermense doen as hulle jou in die hande kry? Sal jy ooit weer na jou huis kan terugkeer?