Short description
Geskik as verjaardagkalender, persoonlike joernaal of ‘n register vir gaste. Die droëbek – maar skreeunsnaakse – kaalkopman het ‘n dagboek geskep wat nie tot ‘n sekere jaar beperk is nie, met elke maand wat ingelei word deur ‘n verjaardaglys, historiese feite, ‘n resep en kortverhaal. Dis Nataniël op sy beste.
Long description
Hierdie titel is ontwerp vir gebruik as professionele dagboek, persoonlike joernaal, register vir gaste of verjaarsdagkalender. Elke maand word ingelei met 'n verjaarsdaglys, historiese feite, kortverhaal, resep en kledingstuk van die maand. Dit bevat nie 'n jaartal nie, d.w.s. die titel is nie beperk tot gebruik in een spesifieke jaar nie. Die teks is afwisselend in Afrikaans en Engels, die titel sluit ook foto's en illustrasies in (swart-wit).
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

THIS ONE IS A MUST HAVE
Reviewed by BRENDA VAN DER AU from JOHANNESBURG on 07 October 2006
3191 of 6872 people found the following review helpful:
A fantastic buy, money well spent. It also makes an excellent gift.
Was this review helpful?