Short description
This series is specifically designed to make Afrikaans pleasurable for second-language and non-native speakers. The five books contain a text which reflects the modern person in order to encourage critical thinking, supporting words with developed visual
Long description
Die titel van hierdie leerdervriendelike reeks sê presies wat dit is:
Afrikaans kan vir die nie-huistaal leerder ook plesierig wees!
Die aktuele moderne material is ontwikkel deur ervare skrywers en onderwyspraktisyns, en is deeglik getoets.
Wat bied die reeks?
-Sistematiese verduidelikings van taalstrukture.
-n Groot verskeidenheid mediatekste en oefening.
-Die ontwikkeling van funksionele taal sowel as kognitiewe vaardighede.
-Modeltoets een vraestelle
-Kommunikatiewe leersituasie.
-n Uitkomsgebaseerde benadering.