Kaplyn

Author:
Gilbert Gibson
Format:
Softcover

Now:R128.95
eBucks:eB1290

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Kaplyn

Short description

Die sentrale metafoor in dié digbundel is die kaplyn. In die Suid-Afrikaanse Grensoorlog was die kaplyn ‘n oopgeskraapte stuk grond aan die gevegsfront waarop spore van betreders waargeneem kon word. In hierdie poësie is woorde sulke spore – paradoksaal tekens van teenwoordigheid én afwesigheid, mag én onmag, lewe én dood… Gibson verskuif sy grense onder meer deur ‘n uitgesponne vers gekenmerk deur ‘n tuimeling van beeld op beeld, ‘n onstuimige vloed van woorde wat spesifiek indruis teen die onmag van woorde. “Kaplyn is ‘n bundel wat ook gevoed word deur die vermoede dat die krag van die poësie onderlê word deur sy eie onmag. En dit is een van die maatstawwe van artistieke volwassenheid“. – Litnet

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624045489
Publication date:
July 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
145g
Pages:
104

Other products to consider

windvanger
windvanger

Author:
Breyten Breytenbach
Now R175.95
(eB 1760)
Poetry for Lone Assassins to Kill by
Poetry for Lone Assassins to Kill by

Author:
Zachary M. Riddle
Now R160.95
(eB 1610)
Rhode Island Notebook
Rhode Island Notebook

Author:
Gabriel Gudding
Now R106.95
(eB 1070)

Customer reviews & ratings

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project