Short description
In die eerste roman, Waar die verlede leef, stap lesers saam met Ellen Barrett terug na haar verlede, haar gesin wat uitmekaargedryf word en haar verlore jeugliefde wat haar huwelik kan vernietig. Halfpad na vir ewig vertel die verhaal van Matt en Hannah
Long description
In die eerste roman, Waar die verlede leef, stap lesers saam met Ellen Barrett terug na haar verlede, haar gesin wat uitmekaargedryf word en haar verlore jeugliefde wat haar huwelik kan vernietig. Halfpad na vir ewig vertel die verhaal van Matt en Hannah en Jade en Tanner ... Hierdie twee paartjies moes al soveel trotseer en nou kom hulle te staan voor van die grootste uitdagings in hulle lewens. Hierdie twee verhale beloof om lesers twee keer soveel leesgenot te verskaf.